Ek kies steeds die kerk

Ek kies steeds die kerk

Stories, Stryd En Standpunte Oor Die Kerk En Die Wereld

R 105.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 33.00 at Loot

Loot sells it for R 72.00. Compare every offer

Average
R 105.00
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 105.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As 'n mens jou op van die kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk ...
Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As 'n mens jou op van die kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk ...Neels Jackson, bekende godsdiensskrywer en redakteur van die Kerkbode, is een van die mense, en in Ek kies steeds die kerk beskryf hy die vyf hoofredes waarom hy steeds in die kerk bly. Die boek bevat die beste van sy rubrieke wat verskyn het in Beeld, Rapport, By en e-Hervormer, en vier so 20 jaar se in-diepte verslaggewing oor kerksake en geloof. 'n Paar hoogtepunte is sy onderhoude met bekendes soos Bobby Fischer, Yolanda Dreyer, Hashim Amla, Isak Burger, biskop Desmond Tutu en Adriaan Vlok.