Ek Soek 'n Nuwe Naam : Boek 6 : Vlak 3
Ek soek 'n nuwe naam
R 109.00
Takealot · checked 3 days ago
- Average
- R 40.00
- Lowest seen
- R 40.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 69.00
- First indexed
- 20 May 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 3 in dié gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die selfvertroue om die prettige stories self baas te raak.
Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

What's in the box
1 x Book