Ek Wens Ek Was 'n Reus : Boek 2 : Vlak 2
Ek wens ek was 'n reus
R 109.00
Takealot · checked 3 days ago
- Average
- R 40.00
- Lowest seen
- R 39.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 69.00
- First indexed
- 09 Aug 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in díe gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend.
Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.