Elf Dae in Amsterdam

Elf Dae in Amsterdam

R 185.00−24%
5.0(1)

rated at Takealot · checked 5 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 242.00
Lowest seen
R 169.00
Highest seen
R 242.00
Last change
-R 57.00
First indexed
19 Dec 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Millie is die middelste van vyf kinders, en wanneer sy die kans kry om vir ’n “week of wat” na Amsterdam te gaan om na haar oer-oue tante te gaan kyk terwyl dié aansterk na ’n knie-operasie, gryp sy die kans aan. Maar die wêreld sukkel steeds om te herstel na die COVIDpandemie, en alles is nog meer deurmekaar as gewoonlik. Uit die staanspoor word haar droom van ’n idilliese wegbreek-kans beduiwel toe haar tante langer in die hospitaal moet aanbly.

Sy moet alleen klaarkom in die smal huis in die Rattengracht. Boonop is daar die storie wat haar ma haar vertel het voor haar vertrek: Ouma Tina is as jong meisie baie skielik uit Europa weg, in die middel van die Tweede Wêreldoorlog. Van daardie tydperk in die geskiedenis weet Millie min.

Wat haar betref is Europa ’n ander heelal, en daar is oorgenoeg om te sien en te doen. Wat traak die verlede se probleme al die opwindende moontlikhede van vandag? Sy het wel haar ouma se dagboek saamgebring. . . dalk kan sy tog die storie ontrafel.

Similar products