
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 232.00
- Last change
- -R 33.00
- First indexed
- 12 Jul 2024
- Vendor
- Loot
Elmer, die kleurvolle olifant, is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4 miljoen kopieë verkoop regoor die wêreld, in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap, dat dit aanvaarbaar is om anders te wees, word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter.
Die jagters is op pad en die olifante is bekommerd. Elmer, die lappieskombers-olifant, dink hoe hy die jagters kan uitoorlê, maar dinge verloop nie soos wat hy beplan het nie …
