Elton amper famous April en Juffrou Brom

Elton amper famous April en Juffrou Brom

R 145.00−14%
5.0(1)

rated at Takealot · checked 22 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 171.32
Lowest seen
R 145.00
Highest seen
R 231.00
Last change
-R 40.00
First indexed
02 Sep 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Daar is meer as genoeg bewyse dat Elton April Laerskool Jakaranda se nommer een loser is: Sy Afrikaanse onnie dink hy gaan graad sewe dop, sy krieket-kit word gesteel, sy kamstige pel se waterbom-idee maak dat hy detensie moet sit en uitmis op 'n rugbyliga-game . . . maar dan is daar die nuwe rooikopjuffrou met die besem en die oranje klaskamer.
Daar is meer as genoeg bewyse dat Elton April Laerskool Jakaranda se nommer een loser is: Sy Afrikaanse onnie dink hy gaan graad sewe dop, sy krieket-kit word gesteel, sy kamstige pel se waterbom-idee maak dat hy detensie moet sit en uitmis op 'n rugbyliga-game . . . maar dan is daar die nuwe rooikopjuffrou met die besem en die oranje klaskamer. Is sy regtig so mislik soos sy lyk? En wat op aarde beplan sy met die pampoenplantjies in haar klas?