Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Geliefde verraaier

R 315.00

Takealot ยท checked 16 days ago

View at Takealot
Average
R 315.00
Lowest seen
R 315.00
Highest seen
R 315.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Oct 2026
Retailer
Takealot

Description

Die volle, grootliks onvertelde verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer.
Die volle, grootliks onvertelde verhaal van Emily Hobhouse, aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking - gedurende die Anglo-Boereoorlog, maar ook in verskeie lande regoor die wereld - met nuut ontdekte foto's en aan die hand van bronne wat tot dusver skaars ontgin is. Pryswenner-joernalis Elsabe Brits het onder meer Emily se handgeskrewe ongepubliseerde outobiografie ontdek in 'n trommel in die bewaring van Emily se agterkleinniggie in Kanada. Ryklik geillustreer in volle kleur.