Emma Se Oorlog

Emma Se Oorlog

R 77.00

Takealot · checked 15 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 77.00
Lowest seen
R 77.00
Highest seen
R 77.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dis 1899 en alles dui daarop dat oorlog tussen Boer en Brit onafwendbaar is. Emma moet kies tussen twee mans, die een 'n jeugvriend en die ander 'n joernalis wat vir die vyand werk.
Dis 1899 en alles dui daarop dat oorlog tussen Boer en Brit onafwendbaar is. Emma moet kies tussen twee mans, die een 'n jeugvriend en die ander 'n joernalis wat vir die vyand werk. Daarom moet sy eintlik ook vir of teen haar volk kies. Is haar liefde sterk genoeg om die oorlog te oorleef en regverdig dit die opoffering wat sy moet maak vir hierdie opwindende, Boheemse man? Emma volg haar hart en verlaat die Zuid-Afrikaanse Republiek voor die oorlog begin om haar in Engeland te vestig saam met die man van haar drome. Kort voor lank besef sy dat mense nie altyd is wat hulle voorgee om te wees nie. Na 'n traumatiese paar jaar in die buiteland keer sy terug na haar oorlogsgeteisterde vaderland. Sy besluit dat sy alles in haar vermoe sal doen om haar mense hulle versplinterde lewe te help heelmaak.