Ervaar God se Seën Elke Dag

Ervaar God se Seën Elke Dag

'n Jaar Lange Reis vir Vroue

R 279.00

Takealot · checked 17 days ago

View at Takealot
Average
R 279.00
Lowest seen
R 279.00
Highest seen
R 279.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Voel jy oorweldig, gedreineer en bloot afgesny van die oorvloed wat God belowe? Asof die lewe soms net te veel eise aan jou stel?

Topverkoper-outeur Milanie Vosloo nooi vroue om met Ervaar God se seën elke dag saam met haar te vertrek op 'n jaar lange reis om God se goedheid en seën te ontdek. Elke week se tema sal jou help om God se goedheid op 'n nuwe manier raak te sien en te ervaar. Die week sluit af met 'n gebed en tyd vir nadenke om hierdie waarhede dieper in jou hart vas te lê.

Kom vind moed, krag, vertroosting, vreugde en blydskap vir elke seisoen van jou lewe by die enigste Een wat waarlik vir jou hoop kan gee.

52 weke ingedeel volgens temas. Daar is oordenkings vir 5 dae van die week, 'n gebed vir dag 6 en geleentheid vir nadenke op dag 7.

What's in the box
1 x Boek