
FET Ster in Haar Sak en Ander Verhale,'n
FET Ster in Haar Sak en Ander Verhale,'n (Afrikaans, Paperback)
R 188.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 172.00
- Lowest seen
- R 172.00
- Highest seen
- R 188.00
- Last change
- R 16.00
- First indexed
- 28 Mar 2023
- Retailer
- Loot
Description
Nuwe stories. Ou stories. Stories oor bekende mense. Stories oor mense soos ek en jy. Stories wat jou sal laat lag
of jou hartseer sal maak. Stories wat jou anders na die wêreld sal laat kyk. Stories wat jy soos n ster in jou sak met jou kan saamdra. Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur bekende skrywers soos Martie Preller, E.K.M. Dido, Fanie Viljoen, Anzil Kulsen, Christo Davids, Wendy Maartens, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Vincent Oliphant en Zulfah Otto-Sallies.