
FET Vis en tjips
FET Vis en tjips (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe)
R 169.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 146.00
- Lowest seen
- R 133.00
- Highest seen
- R 169.00
- Last change
- R 23.00
- First indexed
- 15 Sep 2022
- Retailer
- Loot
Description
Watter soort ou breek by n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met n hoofletter M. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...