Fonetiek

Fonetiek

Fonetiek (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe)

R 425.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 425.00
Lowest seen
R 324.00
Highest seen
R 426.00
Last change
-R 1.00
First indexed
17 Sep 2024
Retailer
Loot

Description

’n Verbeterde en bygewerkte uitgawe. Praktykgerig en bied insig in die klanke en die klanksisteem van Afrikaans, asook in die belangrikste verskille met dié van Engels en ander Suid-Afrikaanse tale.

Die nut van fonetiese transkripsies by lemmas in woordeboeke word uitgelig. Die belangrikheid van die optekening en beskrywing van werklike uitspraak met behulp van fonetiese tekens kry baie aandag.

Gemik op student in tale en opvoedkunde.