Freek Robinson

Freek Robinson

Op die Man Af

R 353.00
4.8(5)

rated at Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot
Average
R 165.00
Lowest seen
R 165.00
Highest seen
R 353.00
Last change
R 188.00
First indexed
12 Jan 2024
Retailer
Takealot

Description

Vir 45 jaar het Freek Robinson die grootste nuusgebeure in die ou én nuwe Suid-Afrika eerstehands beleef. As TV-joernalis en nuusanker was hy ’n gereelde besoeker in miljoene Suid-Afrikaners se huise. Vir 45 jaar het Freek Robinson die grootste nuusgebeure in die ou én nuwe Suid-Afrika eerstehands beleef. As TV-joernalis en nuusanker was hy ’n gereelde besoeker in miljoene Suid-Afrikaners se huise.

In sy memoires deel Freek dit wat hy agter die skerms beleef het. Dié boek verweef die lewe en loopbaan van een van ons land se mees gerespekteerde en geliefde joernaliste en gee ’n besonderse blik op die ingrypende nuusomwentelinge in ons onlangse geskiedenis.