
Geletterdheid in die grondslagfase
Geletterdheid in die grondslagfase (Afrikaans, Paperback)
R 122.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 122.00
- Lowest seen
- R 122.00
- Highest seen
- R 528.00
- Last change
- -R 406.00
- First indexed
- 03 Feb 2023
- Vendor
- Loot
Die title behandel die onderrig van Afrikaans as huistaal in Graad 1, 2 en 3 soos beskryf in die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring (HNKV) binne die raamwerk van uitkomsgerigte onderwys (UGO). Die title bevat ook inligting vir die onderrig van Graad R. Die onderrig van luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer asook taalstruktuur en -gebruik word breedvoerig bespreek en praktiese idees word gegee.

