Geloof vir 'n Tyd soos Hierdie Bybelstudie

Geloof vir 'n Tyd soos Hierdie Bybelstudie

R 79.00

Takealot · checked 18 days ago

View at Takealot
Average
R 79.00
Lowest seen
R 79.00
Highest seen
R 79.00
Last change
R 0.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

"'n Liggaam wat nie asemhaal nie, is 'n lyk. So is geloof wat nie dade word nie, ook dood." So verduidelik Jakobus 2:26 die kern van dié boek. Jakobus maak seker gelowiges wéét: Jou geloof is nie iets op papier of bloot 'n stel reëls nie. Dit lewe in jou en laat jou lewe.

Johan Smit skets in Geloof vir 'n tyd soos hierdie 'n prentjie vir die hedendaagse leser van wie Jakobus was en hoe hy die Joodse Christene, wat in die tradisie van die Ou Testament grootgeword het, teen wettiesheid en vormgodsdiens wou waarsku. Die 7 studies in hierdie Bybelstudie fokus op temas soos beproewing en blydskap, woorde en dade, versoekings en die vrug van wysheid.

Die Bybelstudie kan gebruik word deur individue en kleingroepe. Die volledige Bybelteks van Jakobus is ook ingesluit.

What's in the box
1 x Boek

Similar products