
Gelukkig op my eie
Daar is lewe na egskeiding
R 112.00
Takealot ยท checked 12 days ago
- Average
- R 112.00
- Lowest seen
- R 112.00
- Highest seen
- R 112.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 01 Oct 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Vir vroue in 'n patriargale huwelik is egskeiding soms die enigste uitweg uit misbruik, ontrou, gevolge van 'n huweliksmaat se persoonlikheidsverandering, onherstelbare skade, ensovoorts.
Vir vroue in 'n patriargale huwelik is egskeiding soms die enigste uitweg uit misbruik, ontrou, gevolge van 'n huweliksmaat se persoonlikheidsverandering, onherstelbare skade, ensovoorts. Egskeiding laat egter letsels wat nie ewe maklik deur almal oorkom word nie. Die skrywer van die titel begelei geskeide vroue om deur die krisis te gaan, heel te word en hulle lewens te herbou: prakties, sosiaal, emosioneel en geestelik tot 'n eie identiteit.