
Genade Vir Elke Oomblik
Genade Vir Elke Oomblik (Afrikaans, Paperback)
R 47.00
Loot · checked 7 days ago
- Average
- R 44.00
- Lowest seen
- R 42.00
- Highest seen
- R 47.00
- Last change
- R 3.00
- First indexed
- 10 May 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die 180 kort maar kragtige oordenkings in Mini-oordenkings: Genade vir elke oomblik verseker lesers opnuut van God se genade en moedig gelowiges aan om ’n Christus-gesentreerde lewe te leef. Temas wat ter sprake kom, is God se getrouheid, liefde, krag en beloftes.
Die handige sakpas-formaat maak dit ideaal vir daaglikse stiltetyd in God se teenwoordigheid waar jy ook al is.