Gereed Vir Vandag

Gereed Vir Vandag

R 249.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 20.00 at Loot

Loot sells it for R 229.00. Compare every offer

Average
R 251.13
Lowest seen
R 249.00
Highest seen
R 255.00
Last change
-R 6.00
First indexed
26 Nov 2022
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Gereed vir Vandag

    Checked 3 days ago

    R 229.00

    View
  • Takealot This listing

    Gereed Vir Vandag

    5.0(1) Checked Yesterday

    R 249.00

    +R 20.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Jou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?

Om in hierdie chaotiese tyd vas te hou aan jou geloof, verg die regte ingesteldheid en fokus. Die w reld gaan jou beslis nie hiermee help nie - inteendeel.

In Gereed vir vandag wys Stephan Joubert jou in 365 dagstukke hoe n paar eenvoudige besluite jou denke kan teruglei na die eenvoudige Bybelse opdragte van vertroue, dankbaarheid, liefh en respek. Deur hierdie en ander beginsels in jou dag-tot-dag-lewe toe te pas, word jou las ligter, die waarheid duideliker en n lewe van diens haalbaar.

Jy sal vryer kan asemhaal en elke dag aandurf met die krag en moed wat slegs van God af kom.

What's in the box
1 x Boek