
Geroep vir Meer
Geroep vir Meer - Hoe om suksesvol te leef (Afrikaans, Paperback)
R 237.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 237.00
- Lowest seen
- R 185.00
- Highest seen
- R 249.00
- Last change
- -R 12.00
- First indexed
- 31 Jul 2024
- Vendor
- Loot
Hykie Berg, bekende akteur, topverkoperskrywer en entrepreneur, gee praktiese riglyne oor hoe jy suksesvol kan leef. Hykie inspireer jou en gee raad oor hoe ook jy jou drome kan waarmaak: Bou selfdissipline; tree doelbewus; raak ontslae van verskonings; los die slagoffermentaliteit; vind uit wat jou dryf; ontleed jou verskonings en besef watter denkpatrone nie geldig is nie. Jy hoef nie bloot ’n gemiddelde lewe te leef nie. Jy kan ’n uitstekende lewe leef. Dìt is wat God vir jou wil hê.