
Gesant van die Mispels
Gesant van die Mispels - Gedigte by Skilderye van Adriaen Coorte (Afrikaans, Paperback)
R 294.00
Loot · checked Today
- Average
- R 294.00
- Lowest seen
- R 294.00
- Highest seen
- R 304.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 11 Oct 2025
- Vendor
- Loot
Met die bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Jan Mankes (1889-1920) bekend. Sy lewer daarmee nogeens n bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat n dosyn of wat skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as n poetiese kragtoer.
