Geskiedenisgrepe Vir Afrikanerkinders
'n Vertelling Oor Ons Oorsprong, Ons Geskiedenis, En Wie Ons Is
R 220.00
Takealot · checked 10 days ago
- Average
- R 129.00
- Lowest seen
- R 129.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- R 91.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
As 'n oud-geskiedenisonderwyser is Fred Niemandt se vertaling Geskiedenisgrepe vir Afrikanerkinders boeiend en interessant.
As 'n oud-geskiedenisonderwyser is Fred Niemandt se vertaling Geskiedenisgrepe vir Afrikanerkinders boeiend en interessant. Die outeur meen daar is totale onkunde by sommige van die jonger geslag oor die geskiedenis van die Afrikaners - die toenemende politieke retoriek help nie wanneer sommige van ons wonder hoe dit gebeur het dat ons hier in Afrika beland het nie.
Dit het die skrywer geinspireer om hierdie vertelling neer te pen - 'n aptytwekker, kan mens maar se, 'n inspirasie tot meer kennis omtrent ons Suid-Afrikaanse geskiedenis, en spesifiek die Afrikaner-geskiedenis.

What's in the box
1 X Boek