God is Liefde Bybel

God is Liefde Bybel

God is Liefde Bybel - Wonderlike Bybelstories wat Vertel Hoe Lief God vir Jou is (Afrikaans, Hardcover)

R 183.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 168.33
Lowest seen
R 140.00
Highest seen
R 183.00
Last change
-R 11.00
First indexed
07 Oct 2022
Retailer
Loot

Description

Wonderlike stories wat kinders sal leer van God se liefde vir hulle.

Die 18 Bybelstories in hierdie boek vertel van die wonderlike feit van God se liefde en gee elke kind die kans om te leer dat hulle in God se oë uiters kosbaar is. Elke Bybelstorie verwys na ’n bekende Bybelvers wat spesifiek gekies is om die waarheid in elke storie uit te lig. Eenvoudige teks en pragtige illustrasies maak God is liefde Bybel die ideale boekie vir kleingoed. Saam met die pragtige illustrasies, sal hierdie stories aan kinders ’n beter begrip van die boodskap van die Bybel gee, sodat hulle met sekerheid kan sê "God is lief vir my" en ook verstaan hoekom!

Similar products