God se liefde in 'n neutedop

God se liefde in 'n neutedop

'n Tydlose storie vir jong kinders oor die wonder van God se liefde

R 84.00
5.0(5)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot
Average
R 84.00
Lowest seen
R 84.00
Highest seen
R 84.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Jul 2026
Retailer
Takealot

Description

God se liefde in 'n neutedop is 'n bekoorlike Christelike kinderboek geskryf deur Hilary Robinson en geïllustreer deur Mandy Stanley.

Dié boek vertel die storie van twee eekhorings, Liefie en Appel, wat die wonder van God se liefde leer ken op 'n manier wat kinders maklik sal kan verstaan. Saam met Appel en Liefie ontdek kinders dat God se liefde te groot is om in 'n neutedop te pas en te diep is om in 'n rugsak te pak, maar dat God se liefde net mooi groot genoeg is om in ons harte in te pas.

God se liefde in 'n neutedop sal kinders gerusstel en herinner dat God se liefde altyd by ons is en nooit buite ons bereik is nie.

Dit is die ideale boek om hardop voor te lees vir kinders van 3 tot 5 jaar oud om hulle meer oor God se liefde en ons geloof in Hom te leer.

'n Tydlose storie vir jong kinders oor die wonder van God se liefde.

What's in the box
1 x Hard Cover Book

Similar products