- Average
- R 156.00
- Lowest seen
- R 156.00
- Highest seen
- R 156.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Kom saam op ʼn heerlike avontuur met voertuie wat op land, water en hoog in die lug beweeg! Ontdek iets nuuts op elke bladsy: ʼn fiets met ʼn vrolike klokkie wat lui, ʼn groot geel bus vol passasiers, en ʼn stoomtrein wat van doer aankom.
Die vrolike rymteks nooi kleintjies uit om saam te gesels, terwyl die "soek-en-vind"-speletjie op elke bladsy kinders lank sal besig hou.
Met 'n handige drahandvatsel, perfek vir klein handjies, sorg dat hierdie boek oral kan saamreis!