Golgotha Van Die Oseane

Golgotha Van Die Oseane

Golgotha Van Die Oseane - Skeepsrampe Aan Die Agulhas-kus (Afrikaans, Paperback)

R 215.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 167.00
Lowest seen
R 167.00
Highest seen
R 215.00
Last change
R 48.00
First indexed
30 Jun 2022
Retailer
Loot

Description

Die Suid-Kaapse Agulhas-kus is ongetwyfeld besaai met stories en legendes oor die tientalle skeepsrampe wat hulle aan hierdie gevaarlikste deel van die ganse Suid-Afrikaanse kuslyn afgespeel het.

Met hierdie besonderse boekstawing deur Jeanette Grobbelaar word hierdie boeiende verhale nie net byeengebring nie, maar word dit ook op só ‘n manier aangebied dat jy dié boek eenvoudig nie neer wíl sit nie.