Gom Vir Jou Stukkende Wereld

Gom Vir Jou Stukkende Wereld

Gom Vir Jou Stukkende Wereld - 5 Waarhede Om Aan Te Kleef (Afrikaans, Paperback)

R 188.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 172.00
Lowest seen
R 66.00
Highest seen
R 256.00
Last change
R 16.00
First indexed
17 Oct 2022
Retailer
Loot

Description

Met dekades se ervaring in die geestelike- en jeugbediening en ’n hele paar jeugverhale agter sy naam skryf Jan Vermeulen hierdie insiggewende, Bybelse gids vir tieners. GOM vir jou stukkende wêreld bevat 5 belangrike Bybelse waarhede wat tieners kan bekwaam om: Die kernboodskap van die Bybel beter te verstaan. Antwoorde op hul geestelike vrae te vind. Beter lewenskeuses te maak. In die stukkende wêreld waarin ons lewe ervaar baie mense trauma en verwarring. Hierdie gids gee tieners die hulpmiddels wat hulle nodig het om hul wêreld weer heel te maak. Hierdie boek bevat antwoorde op belangrike vrae, ruimte vir self-refleksie en vrae om die leser verder te laat dink en antwoorde in die Bybel te soek.