Goue Reeks Vlak 8: Manie Maan (Aanvullende boek)

Goue Reeks Vlak 8: Manie Maan (Aanvullende boek)

Goue Reeks Vlak 8: Manie Maan (Aanvullende boek) (Afrikaans, Paperback)

R 97.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 97.00
Lowest seen
R 51.00
Highest seen
R 97.00
Last change
R 39.00
First indexed
13 Feb 2025
Retailer
Loot

Description

Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende onderwysers en ouers het self daarmee leer lees - en dit werk steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer beskikbaar. Dit volg 'n basiese benadering tot leesonderrig deur klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling, herkenning en inoefening. Goue reeks se hersiene uitgawe (2009) bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong lesers.

Similar products