Graad 1 Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids

Graad 1 Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids

R 229.00

Takealot ยท checked 10 days ago

View at Takealot
Average
R 229.00
Lowest seen
R 229.00
Highest seen
R 229.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

DIE GIDS
Die Tippie Leesprogram is ontwerp met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Onderrig- en Assesseringsplan (OAP) as riglyn. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek vir die Departement van Basiese Onderwys saamgestel en die gids dien as 'n riglyn vir die gebruik van die spesifieke leermateriaal.

Elke Tippie Onderwysersgidse sal onderwysers toerus met omvattende en praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan toepas. Die tekste in die program is ouderdomstoepaslike en kultureel relevante, wat uiteenlopende agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders weerspieel en terselfdertyd 'n verband tussen lees en die werklike wereld bevorder.

Die Tippie Leesprogram gebruik 'n holistiese benadering en maak van die volgende 8 kernkomponente gebruik: Klankkaarte, Handskrifkaarte, Bundel, Muurkaarte, Grootboeke, Gegradeerde leesboeke, Kernleser, Flitskaarte

Similar products