- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 109.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy 'n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net 'n klein probleempie - Griet kan nie swem nie. Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agterna om die kuikentjie te red ...