
Grilgrypers 1: Die Vloek van Vreesbaai
Grilgrypers 1: Die Vloek van Vreesbaai (Afrikaans, Paperback)
R 165.00
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 169.00
- Lowest seen
- R 138.00
- Highest seen
- R 169.00
- Last change
- -R 4.00
- First indexed
- 15 Jun 2022
- Retailer
- Loot
Description
Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is die kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: 'n monsteragtige, woedende hond. Gou lyk dit ook asof sy nuwe vriende by die skool elkeen ook 'n geheim met hulle saamdra. Kan dit wees dat al die kinders op Vreesbaai deur iets afgrysliks geterroriseer word?