
Grilgrypers 6: Die Geheim Van Die Spookwerf
Grilgrypers 6: Die Geheim Van Die Spookwerf (Afrikaans, Paperback)
R 165.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 169.00
- Lowest seen
- R 138.00
- Highest seen
- R 169.00
- Last change
- -R 4.00
- First indexed
- 15 Jun 2022
- Retailer
- Loot
Description
Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaardige Wayne ontmoet, vind sy boonop uit dat die skrootwerf meer as een spokerige geheim wegsteek . . .