Grobbelaartjie Van Velskoendorp

Grobbelaartjie Van Velskoendorp

Grobbelaartjie Van Velskoendorp (Afrikaans, Hardcover)

R 220.00

Loot ยท checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 188.00
Lowest seen
R 152.00
Highest seen
R 220.00
Last change
R 32.00
First indexed
01 Jul 2022
Retailer
Loot

Description

Grobbelaartjie, 'n jong bosvarkie, is van sy ouers se plaas af op pad na Velskoendorp om sy fortuin te soek. Op sy reis ontmoet hy verskeie uiteenlopende karakters, maak nuwe vriende (en vyande) en beland in talle vreemde situasies. Met hierdie speelse en verbeeldingryke teks skep die skrywer 'n fantasiewereld waar dier en mens saam kan boer en waar 'n bosvarkie 'n reuseverskil kan maak. Die volwasse leser sal die tong-in-die-kies sosiale kommentaar waardeer, terwyl jonger lesers hulle sal inleef in die asemrowende avonture van dapper Grobbelaartjie.