
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 91.00
- Lowest seen
- R 59.00
- Highest seen
- R 91.00
- Last change
- -R 32.00
- First indexed
- 25 Mar 2023
- Retailer
- Takealot
Afrikaans is oor die afgelope drie eeue al baie dinge genoem: die jongste Germaanse taal en Afrikataal, kombuistaal en parlementstaal, onderdrukkerstaal en bevrydingstaal. In hierdie publikasie word 'n bondige oorsig gegee van waar Afrikaans vandaan kom, wie hom praat, skryf, gebruik en misbruik.
Afrikaans is oor die afgelope drie eeue al baie dinge genoem: die jongste Germaanse taal en Afrikataal, kombuistaal en parlementstaal, onderdrukkerstaal en bevrydingstaal. In hierdie publikasie word 'n bondige oorsig gegee van waar Afrikaans vandaan kom, wie hom praat, skryf, gebruik en misbruik. In tye van voorspoed en van teenspoed het Afrikaans bewys dat hy 'n lewenskragtige, skeppende en bowenal nuttige taal is. Nog nooit tevore is die verhaal van Afrikaans so toeganklik en deeglik saamgevat nie. Hierdie is 'n werk wat nie net tersiere voorskryfmoontlikhede inhou nie, maar bied boeiende leesstof vir enigiemand wat geinteresseerd is in die onstaan en ontwikkeling van Afrikaans.
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.