Hallo, menstruasie

Hallo, menstruasie

Yumi Stynes and Dr Melissa Kang

R 219.00
5.0(2)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 3.00 at Loot

Loot sells it for R 216.00. Compare every offer

Average
R 189.00
Lowest seen
R 179.00
Highest seen
R 220.00
Last change
R 30.00
First indexed
19 Apr 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Alles wat jy moet weet oor menstruasie. Hallo, menstruasie is ?n boek wat vir amper-tieners en tieners alles oor menstruasie vertel. Die skrywers van die boek is eerlik, snaaks en weet presies wat in ?n tiener se kop aangaan om alles oor menstruasie te kan beantwoord. Om vir die eerste keer te menstrueer kan vreemd wees – en om vrae daaroor te vra nog vreemder. Dit hoef egter glad nie so te wees nie! Hierdie boek beantwoord al tieners se vrae en kwellinge, soos hoe krampe voel en wat jy moet doen as bloed jou klere vlek. Daar is gevallestudies, persoonlike vertellinge en vrae van regte tieners met antwoorde van regte kenners.

What's in the box
1 x Book