
- Average
- R 73.00
- Lowest seen
- R 39.00
- Highest seen
- R 237.00
- Last change
- R 1.00
- First indexed
- 31 Aug 2023
- Vendor
- Loot
Halsoorkop die seemeeu is altyd haastig, en alewig op pad. En hoewel hy altyd sy goue sakhorlosie by hom het, is hy laat vir sy belangrikste afspraak. 'n Besonderse verhaaltjie oor die kuns om onverwagse geluk te vind.