Handjies gevou vir Jesus
God hoor al ons gebede
rated at Takealot · checked 10 days ago
- Average
- R 84.00
- Lowest seen
- R 84.00
- Highest seen
- R 84.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 05 Aug 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Ná die sukses van God se liefde in 'n neutedop, het die bekroonde skrywer Hilary Robinson en internasionaal bekende illustreerder, Mandy Stanley weer saamgewerk om nog 'n verbeeldingryke storie op 'n verstaanbare manier vir kinders te vertel en hulle aandag met bekoorlike illustrasies te boei.
Gevul met liefde en omgee, is Handjies gevou vir Jesus die ideale boek om hardop voor te lees vir kinders van 3 tot 5 jaar oud, of dit nou by kleuterkerk of tydens storietyd by die huis is.
Hierdie boek sal ouers en versorgers help om hulle geloof met kinders te deel. Dit sal lewenslank 'n kosbare kleinood bly terwyl hulle sien hoe hierdie kinders op hulle eie geloofsreis vertrek.
Hierdie tydlose storie maak dit vir kinders maklik om te verstaan dat Jesus ons altyd hoor bid. Dit moedig hulle ook aan om met Jesus te gesels, wanneer hulle bly en gelukkig is, wanneer hulle hartseer of bekommerd is en wanneer hulle hulp nodig het.
What's in the box
1 x Hardeband boek