Hanna

Hanna

Hanna - Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het (Afrikaans, Paperback)

R 241.00

Loot ยท checked 23 days ago

View at Loot
Average
R 241.00
Lowest seen
R 241.00
Highest seen
R 241.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns he om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en na nege jaar trou Elkana weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind na die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid. Hierdie aangrypende verhaal spreek tot elke vrou. Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oe van God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

Similar products