
- Average
- R 165.00
- Lowest seen
- R 165.00
- Highest seen
- R 165.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reël: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ’n antieke harlekynpop – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur. Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig – voordat die nagmerrie permanent word.