Harry Potter en die Orde van die Feniks
Harry Potter 5 (2024 ed)
R 219.00
Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 209.00
- Lowest seen
- R 209.00
- Highest seen
- R 275.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 08 Nov 2024
- Retailer
- Takealot
Description
Donker tye het aangebreek op Hogwarts. Ná die Dementors se aanval op sy neef Dudley, besef Harry Potter dat niks Voldemort sal stuit om hom te vind nie.
Al is daar diegene wat die Donker Heer se terugkeer ontken, is Harry nie alleen nie: 'n Geheime orde vergader by Grimmauldplein om teen die Donker Magte te veg. Harry moet professor Snape toelaat om hom te leer hoe om homself te beskerm teen Voldemort se wrede aanvalle op sy gedagtes. Maar hulle word sterker en Harry se tyd raak min . . .

Similar products
Takealot
Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse
R 145.00
Takealot
Harry Potter en die Gevangene van Azkaban
R 139.00R 194.30
Takealot
Harry Potter En Die Skatte Van Die Dood
5.0(1)R 219.00R 309.00
Takealot
Harry Potter en die Halfbloed Prins
R 235.00
Takealot
Harry Potter en die Beker Vol Vuur
5.0(1)R 199.00R 299.00
Takealot
Harry Potter En Die Towenaar Se Steen
4.9(7)R 145.00R 188.81