
Hawe Vir Haar Hart
Hawe Vir Haar Hart (Afrikaans, Paperback)
R 147.00
Loot · checked 26 Sep 2026
- Average
- R 103.00
- Lowest seen
- R 79.00
- Highest seen
- R 188.00
- Last change
- R 44.00
- First indexed
- 13 Feb 2024
- Retailer
- Loot
Description
Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ’n ander man.
Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige op ’n passasierskip te gaan werk, al is sy as fisioterapeut gekwalifiseer, in die hoop om van alles en almal te vergeet.