Hekel teelmotiewe met 'n verskil

Hekel teelmotiewe met 'n verskil

Hekel teelmotiewe met 'n verskil (Afrikaans, Paperback)

R 252.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 252.00
Lowest seen
R 252.00
Highest seen
R 252.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Almal – oud en jonk – is tans oor die wêreld heen aan die hekel. En oraloor maak die alombekende oumablokkie weer sy verskyning. Hierdie nuwe hekelboek deur ’n topverkoper-outeur bied vars en oorspronklike idees vir motiewe: Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, maak die patrone, wat op verskeie maniere gebruik kan word, anders en interessant. Elke patroon bevat ’n diagram, die grootte, die aantal kleure, die moeilikheidsgraad en die volledige patroon.