
Hekel vir my huis
Hekel vir my huis - 20 Hekelprojekte vir die Huis - Antieksjiek en Modern (Afrikaans, Paperback)
R 89.00
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 89.00
- Lowest seen
- R 89.00
- Highest seen
- R 89.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Amazon Cheapest
Hekel vir my huis:20 hekelprojekte vir die huis - antieksjiek en moderChecked 21 days ago
ViewR 49.00
Loot This listing
Hekel vir my huis
Checked 29 Sep 2026
ViewR 89.00
+R 40.00
- View
R 347.00
+R 298.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Met Hekel vir My Huis nooi Emma Lamb jou uit om speelse kleurkombinasies, patrone en teksture kreatief in te span om iets pragtigs te skep en so n huis met warmte en sjarme te vul. Haar speelse kombinasies met kleur, patroon en tekstuur weerspieel n vermenigng van retro-styl en Skandinawiese eenvoud. Die 20 splinternuwe artikels sal met gemak in die tuisteskepper se alledaagse lewe inpas. Kies uit versamelings vatlappies en kussingontwerpe, maak n lieflike krans om n kamer op te helder of n snoesige deken om jou te vertroos. Elke ontwerp sluit duidelike patroonaanwysings en kleurkaarte in, sowel as Emma se eie wenke om die perfekte huisartikels te skep. Basiese tegnieke word deur stap-vir-stap-instruksies en kleurfotos uitgebeeld.
