
Helde en Boewe in die Wilde Weste
Helde en Boewe in die Wilde Weste - MML 2017 Literature Award Winner (Afrikaans, Paperback)
R 154.00
Loot · checked Today
- Average
- R 154.00
- Lowest seen
- R 154.00
- Highest seen
- R 154.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Almal se koppe swaai in Cor se rigting. Groot Ben Slechter kom reguit na hom toe aangestap. Benoudheid druk Cor se bors inmekaar.
Groot Ben kom staan amper teenaan Cor. So naby dat hy hom kan ruik. Cor maak op ’n ongaangename manier kennis met ’n spul boewe in die dorpie Grafhout. Nadat hulle die bank beroof het, vlug hulle die woestyn in met al Grafhout se goud.
Sal die Sheriff en sy manne dit regkry om die spul boewe vas te trek, of maak Cor self ’n plan?
MML 2017 Letterkunderprys Wenner.
