
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 220.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek die ongelooflike verhaal van oudpresident Nelson Mandela wat na 27 jaar in die tronk ons reenboognasie na vryheid gelei het; lees hoe Wolraad Woltemade en sy perd tydens ’n storm die see ingeswem het om die matrose van ’n sinkende skip te red.
Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek die ongelooflike verhaal van oudpresident Nelson Mandela wat na 27 jaar in die tronk ons reenboognasie na vryheid gelei het; lees hoe Wolraad Woltemade en sy perd tydens ’n storm die see ingeswem het om die matrose van ’n sinkende skip te red; en ontmoet ’n dapper jong seun wat in die Anglo-Boereoorlog geweier het om sy mense te verraai. Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale: 1. ’n Perd van ’n ander kleur; 2. Die matriekheld van Henley-on-Klip; 3. Nelson Mandela, ’n leier so na ons hart; 4. Nkosi Johnson veg vir hoop; 5. Wolraad Woltemade, ’n melkboer met durf; 6. Japie Greyling swyg. Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!.
What's in the box
1 X Book