Helene De Kock Inspirasie-Omnibus

Helene De Kock Inspirasie-Omnibus

Kruispad vir Kara & Engel op die drumpel

R 289.00

Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot
Average
R 275.00
Lowest seen
R 275.00
Highest seen
R 289.00
Last change
R 14.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus met twee verhale: Kruispad vir Kara en Engel op die drumpel. Kruispad vir Kara: Kara Geertse het die wêreld aan haar voete. Maar sy staan voor 'n kruispad, en sy is sielalleen. Wat, of wie, gaan haar help om staande te bly? Engel op die drumpel: Marli Jooste begin haar nuwe lewe op kampus maar sy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge. Totdat Marli op 'n dag moet besluit oor die lewe of die dood.

Similar products