
Helene de Kock Keur 7
Helene de Kock Keur 7 - Ver Vlug Na More / Met Vandag Se Brood (Afrikaans, Paperback)
R 345.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 224.00
- Lowest seen
- R 224.00
- Highest seen
- R 345.00
- Last change
- R 121.00
- First indexed
- 19 Aug 2022
- Retailer
- Loot
Twee vroeë romans deur een van Afrikaans se gewildste liefdesverhaalskrywers. Albei verhale speel af in die Vrystaatse Riemland, die heimat van die Bassons en Baumanns, twee families wie se geskiedenis deur vriendskap en intrige verweef is.
In Ver vlug na môre reis Eugene Basson na Europa om te gaan vasstel wat van sy gevoelens vir die mooi blonde Elsje geword het.
In Met vandag se brood is Renier, die jong dominee op Petrusdal, vasgevang tussen sy verstand en sy hart.
