Help! Ek Is 'n Studente-Onderwyser
Vaardigheidsontwikkeling Vir Onderwyspraktyk
R 589.00
Takealot · checked Today
- Average
- R 589.00
- Lowest seen
- R 589.00
- Highest seen
- R 589.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Daar is geen vaste resep om ’n “goeie onderwyser” te word nie. Probeer-en-tref is dikwels die enigste manier om uit te vind wat die beste vir ’n spesi ieke persoon in 'n spesifieke konteks werk. Dit kan ’n angswekkende vooruitsig wees om vir die eerste keer in ’n klaskamer te moet instap.
Help! Ek is ’n studente-onderwyser bied leiding en ondersteuning aan studente- én beginneronderwysers in hul strewe om doeltreffende leer te bevorder, veral in Suid-Afrika se komplekse skoolomgewing.
Help! Ek is ’n studente-onderwyser fokus op praktiese toepassings wat studenteonderwysers sal help om daardie vaardighede te ontwikkel wat noodsaaklik is vir doeltreffende onderrig. Opdragte, aktiwiteite en oefeninge skep geleenthede om oor die inligting te besin en dit in die werklike skoolomgewing toe te pas, terwyl wenke en voorstelle suksesvolle implementering in die hand werk.Help!
Ek is ’n studente-onderwyser is gemik op studente-onderwysers, sowel as nuwelingonderwysers, in alle fases. Dit is ook ’n noodsaaklike hulpbron vir mentors wat leiding en rigting aan studente- en beginneronderwysers moet gee.