Help jou kind om te presteer

Help jou kind om te presteer

Help jou kind om te presteer (Afrikaans, Paperback)

R 119.00

Loot ยท checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 119.00
Lowest seen
R 119.00
Highest seen
R 119.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Dr. Ben Cronje, 'n kindersielkundige, deel in Help jou kind om te presteer, wenke met ouers op 'n baie praktiese manier om die mensepotensiaal van hul kinders te help ontsluit. Dit word aangebied in lyn met moderne sielkunde (pop psychology, soos bv. NLP en dies meer). Aspekte wat byvoorbeeld aangeraak word: Waarom sommige kinders presteer en ander nie; Jy kan jou kind programmeer om te presteer; Beginsels waarop sukses gebaseer is: werk hard en werk slim; Die krag van jou denke; Selfvertroue; Doelwitte en aksiestappe; Motivering; Suksesgewoontes en 'n sukseslewenstyl; Dissipline; Implementering van 'n prestasieprogram.

Similar products