Hier kom die goggas Graad 5

Hier kom die goggas Graad 5

Hier kom die goggas Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)

R 92.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 92.00
Lowest seen
R 92.00
Highest seen
R 92.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Wie was die suksesvolste groep in die ganse diereryk? Facto vind uit waaraan geleedpotiges se sukses toegeskryf kan word en hoekom hulle as die eerste egte landdiere beskou word. Die Flixies speel 'n raaiselspeletjie oor goggas en gesels ook onder mekaar oor skaaldiere, veelpotiges, spinnekoppe en skerpioene en oor die eerste diere wat kon vlieg – insekte!