Hierdie Land

Hierdie Land

Ikone van Suid-Afrika

R 255.00

Takealot · checked 13 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 255.00
Lowest seen
R 255.00
Highest seen
R 255.00
Last change
R 0.00
First indexed
09 Apr 2023
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Hierdie Land

    Checked 13 days ago

    R 255.00

    View
  • Loot

    Hierdie Land

    Checked Yesterday

    R 341.00

    +R 86.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Wat is vir jou uniek en kosbaar aan Suid-Afrika? Wat laat jou verlang? Wat laat jou lag? Wat maak jou trots? Is dit ’n spesifieke landskap, landmerk, kos, dier, plant, liedjie of tradisie? Vir elkeen is dit iets anders.

In hierdie bundel beskryf verskeie skrywers, kunstenaars en ander bekendes wat vir hulle besonders is aan Suid-Afrika. Die bundel bestaan uit kort sketse (1000 woorde of minder) en enkele gedigte. ’n Verskeidenheid van perspektiewe op wat belangrik en spesiaal aan Suid-Afrika is, word van mense van verskillende ouderdomme en agtergronde gegee. Dit sluit nostalgiese herinneringe uit die verlede, reisbeskrywings, ’n komiese bespreking van die ikoniese Suid-Afrikaanse melktert, ’n essay oor die merkwaardige fossielvondste van die land, en nog vele meer, in.

What's in the box
1 x Book